Astra Travel
Africa
Store Locater:
Head and Admin Office:
3A Aboretum Avenue
Upper First Avenue
Westdene, Bloemfontein, 9301

Retail Offices:
Mimosa Mall & Preller Walk
Bloemfontein, 9301

P O Box 8610
Bloemfontein, 9300

T: +27 51 4476352
F: +27 51 4476665
E: info@astratravel.co.za
Testimonials

DANKIE ASTRA TRAVEL EN QATAR LUGDIENS!
Ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om Astra Travel en Qatar Lugdiens te bedank vir die skenking van twee Internasionale Vliegtuigkaartjies wat Amanda in die Astra Travel Expo gedurende Maart 2011 in Mimosa Mall gewen het. Ons wil spesifiek vir Johan Le Roux van Astra Travel Bloemfontein uitsonder – Johan vreeslik dankie vir al jou moeite met ons kaartjies, versekering en reisplanne op so ‘n kort kennisgewing. Baie dankie vir die professionele manier waarop jy en jou personeel ons reis hanteer het. Dankie Qatar Lugdiens vir die lekker kos en uitstekende diens tydens ons vreeslike lang vlugte! Astra Travel en Qatar Lugdiens het dit vir ons moontlik gemaak het om Amerika vir amper ‘n maand te besoek. Voorwaar ‘n vakansie om vir altyd te onthou!

Jean en Amanda Lategan
Astra Travel
Astra Travel
To book one of our amazing tropical holidays click here.. Tropical Holidays
2013 © XL Astra Travel | Contact Us | Terms & Conditions Digital Platforms